Thomas Jefferson

Thomas Jefferson
3de President van die Verenigde State
Ampstermyn 4 Maart 1801– 4 Maart 1809
Voorganger John Adams
Opvolger James Madison
Geboortedatum 13 April 1743
Geboorteplek Shadwell, Virginië
Sterftedatum 4 Julie 1826 (op 83)
Sterfteplek Charlottesville, Virginië
Eerste Dame Martha Wayles Skelton Jefferson
Politieke party Demokratiese Republikein
Visepresident Aaron Burr (1801-1805)
George Clinton (1805-1809)
Handtekening

Thomas Jefferson (13 April 1743 – 4 Julie 1826) was die 3de president van die Verenigde State van Amerika (1801–1809). Tydens sy ampstermyn het Ohio op 1 Maart 1803 die 17de deelstaat van die Verenigde State geword.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search